Sy inspireer al die pad van Rusland af:
Daria is hipnoties, energiek en bestuur haar besigheid met inspirasie wat mens aanspoor om meer, en beter, te skep: Daria Geiler
Die werkswinkels word deur Daria Geiler self en 'n paar van haar verspreiders in 'n pragtige ateljee in Moskou aangebied.
Elena Nikonova se rustieke styl is tipies van Russiese kuns.
Sy verf boonop oor enigiets wat mens in 'n huis kry!
Kuier op Sosiale media!